RUGBYNUUS - Die Boland Kavaliers is die 2023 Eerste divisie Curriebeker kampioen.
Hulle het vanmiddag 24 Junie die Valke met 43-21 in Wellington geklop.
Verlede naweek het die Valke koning gekraai in die Mzansi-eindstryd toe die span die SWD Arende gewen het. Interessant genoeg die SWD Arende het onlangs die Kavaliers geklop in die halfeindstryd van die Mzansi-reeks.
Die eindstryd van die Curriebekerreeks vind om 16:00 plaas in Bloemfontein. Dis die Cheetahs teen die Pumas.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’