Die toekenning is gemaak tydens die Infanterieskool se sporttoekenningsfunksie.
Pieter May is ook aangewys as Harlequins se veteraanspeler van die jaar. Jan Plaatjies is speler van die jaar, LeClue Barnard is die klub se junior speler van die jaar.
Edwill Arnoldus is aangewys as die speler wat die beste vordering deur die jaar getoon het en Romano Ewerts is aangewys as die klub se mees belowende speler.
Harlequins-rugbyklub spog met hul toekenning na die klub aangewys is as die Infanterieskool se sportkode van die jaar. Foto verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn | Klein-Karoo nuus'