OUDTSHOORN SPORTNUUS - Bridgton Senior Sekondêr (BSS) en Hoërskool Oudtshoorn (Struisies) het verlede Saterdag vir groot opwinding by die Bridgton-sportterrein gesorg met voortreflike spel tussen dié twee skole in die rugby en netbal-sportkodes onderskeidelik.
BSS se o.19 A-rugbyspan was te sterk vir hul teenstanders en was met 15 - 7 baas.
Rugbyuitslae:
- BSS o. 19 B-span klop Struisies (19 - 5)
- Struisies o. 16-span klop BSS (18 - 10)
- Struisies o. 15-span klop BSS (16 - 10)
- Struisies o. 14-span klop BSS (42 - 3)
Netbaluitslae:
- Struisies o. 19B klop BSS (15 - 7)
- BSS o. 17-span klop Struisies (14 - 9)
- Struisies o. 16 klop BSS (17 - 7)
- Struisies o. 15 klop BSS (13 - 7)
- Struisies o. 14 klop BSS (22 - 8)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’