RUGBY NUUS - Bridgton-rugbyklub se A-span het vanmiddag in 'n opwindende Super A-wedstryd by die Bridgton-sportterrein vir Progress van George met 36-31 geklop.
Charlston Ewerts het 'n indrukwekkende vier drieë vir Bridgton gedruk!
Die tuisspan se B-span het ook hul wedstryd met 26-10 gewen. Die C-span wat met 8-0 baas.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’