RUGBYNUUS - All Blacks-rugbyklub se A-span het verlede Saterdag by Bridgton-sportgronde vir Spring Roses in 'n Super B-ligawedstryd met 29-15 geklop.
Op die foto ontduik die vleuel Nathan Baartman een van Spring Roses se verdedigers.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’