OUDTSHOORN RUGBY NEWS - 'n Terugveg-poging soos min het All Blacks se A-span vanmiddag in staat gestel om Spring Roses in 'n titaniese SWD Presidentsliga-kwarteindstryd op die Bridgton-sportterrein met 28-25 te klop klop nadat hulle rustyd met 20—7 agter was.
Hierdie oorwinning het verseker dat die swart truie op koers bly om te kwalifiseer vir 'n plek in volgende jaar se elite SWD Mic Fin Premierliga.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'