OUDTSHOORN NUUS - Die Verlinde-egpaar, Bert en Melanie, het Saterdag as die vinnigste drawwers in die vierde virtuele Oudtshoorn-parkrun geëindig gevolg deur
Tarren Jullies wat in die derde plek geëindig het.
Hierdie week se voorste drawwers en hul tye:
- Bert Verlinde 20:49
- Melanie Verlinde 20:56
- Tarryn Jullies 24:8
- Daniel Smuts 24:35
- Riekie Erasmus 25:19
- Johan Marais 25:36
- Conrad Jullies 27:17
- Johann Coetzer 27:28
- Abraham Hendricks 29:48
- Newald Groenewald 34:16
- Belinda Muller 40:01
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'