OUDTSHOORN NUUS - Yaron Venter het verlede naweek so byna onder 'n tyd van 20 minute die 12de 5 km Oudtshoorn virtuele parkrun voltooi.
Venter se wentyd was 20:10 - die vinnigste sedert die begin van die Oudtshoorn virtuele parkrun.
Verlede week se topatleet was Jaques Dyason gevolg deur Tarryn Jullies wat in die derde plek posisie geëindig het.
Saterdag se atlete en hul tye is as volg:
- Yaron Venter - 20:10
- Jaques Dyason - 22:11
- Tarryn Jullies - 24:41
- Leaticia Wolmarans - 25:29
- Conrad Jullies - 26:03
- Francois le Roux - 26:06
- Johann Coetzer - 27:09
- Albertus Kennedy - 27:43
- Bart Saaiman - 29:05
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'