OUDTSHOORN NUUS - Van Reede Skool spog weer met 'n groot groep leerders wat kleure verwerf het in trompoppies.
Die volgende leerders het SAMCA-kleure verwerf:
Dina-Mari Brand
Willisha Hendricks
Zaylen Wagenaar
Mbalentle Tyatya
Chloé Barnard
Mowechia Gelant
Laynee Lizay Smith
Mishca September
Keitumetse Swartz
Willdene Piedt
Die volgende leerders is opgeneem in die 2025 MWF SA wêreldspan
Willdene Piedt
Dina-Mari Brand
Willisha Hendricks
Zaylen Wagenaar
Die volgende leerders is opgeneem in die 2026 SA nasionale span
Willdene Piedt
Dina-Mari Brand
Willisha Hendricks
Zaylen Azariah Wagenaar
Mbalentle Tyatya
Chloé Barnard
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’