OUDTSHOORN NUUS - Altesaam 72 spanne het verlede Donderdag aangetree by die Timbercity Klein Karoo Sake-aflos wat by Sante fé Spur om 18:00 weggespring het.
Die mansafdeling is gewen deur Klein Karoo Atletiekfonds terwyl die Wesbank Meisies die vroueafdeling ingepalm het. Die wedloop is gereël deur Klein Karoo Atletiekfonds in samewerking met Jakhals Events.
Die uitslae van die wedloop is soos volg:
Manspan
- Klein Karoo Atletiekfonds
Vrouespan
- Wesbank Meisies
- Gemengde Span
- Cheetah oefengroep
Hoërskool Seuns
- Witwarm
Oudtshoorn Vaardigheidskool
- Rolling Stones
Hoërskool Meisies
- Mighty Miles
- Struisies Netbal
Laerskool Seuns
- Van Reede 1
- Van Reede 2
- Laurus
Laerskool Meisies
- Laurus Girls
- Van Reede
- Stappers
- Garden Route Badgers Batters
- HSSC
- Garden Route Badgers Bowlers
- Besighede
- Cherry Oudtshoorn
- Timbercity
- James King BA
Hierdie span mos mooi in rooi getooi.
Klein Karoo Saadproduksie het elke oomblik geniet. Foto's Sinead Hattingh
Cango Wildlife Ranch-span.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'