OUDTSHOORN NETBAL NUUS - Elsie Swartz (middel), leerder van Bergsig Primêr, is verlede naweek as die speler van die toernooi by die De Heide sewesrugby- en netbaltoernooi aangewys.
Links by haar op die foto is Janine Prins (afrigter) en Brandon Griffen (skoolhoof).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'