RUGBY NUUS -Spring Roses-rugbyklub het verlede Saterdag voor die aanvang van die plaaslike derbywedstryd teen All Blacks by die Bridgton-sportterrein, R1 000 aan 'n
rugbyleerder, Cameron Botha van Laerskool Laurus geskenk.
Botha (heelagter), wat ook as onderkaptein gekies is, is opgeneem in die o. 13 Cravenweekspan wat vanaf 25 Junie tot 30 Junie in KwaZulu-Natal gaan meeding.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’