OUDTSHOORN NUUS - Elf skopboksers van Grebe’s-skopboksklub het onlangs aan die jaarlikse Wes-Kaapse skopbokskampioenskappe in Saldanha deelgeneem.
Die groep het uitstekend gevaar en uit die groep is daar 'n Wes-Kaapse span gekies wat volgende jaar aan die 2025 SA skopbokskampioenskappe sal deeleem.
Die groep het as volg presteer:
- Lize-Mari Mostert (silwer),
- Stian Jonker (een silwer en een brons),
- Reon Lombard (twee goud ),
- Reghardt Wolmarans (twee silwer),
- Joshua Smith (brons),
- Divan van Deventer (twee silwer),
- Wian Grebe (twee goud),
- Simon Greeff (een goud en een brons),
- Anando Olivier (een goud en een brons) en
- Audan Olivier (goud).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’