SKAAKNUUS - Laerskool George-Suid het 'n groot groep denkers wat in die George-skaakspan opgeneem is.
Voor, van links is Liam Strydom, Carli Mouton, Thomas McCabe, Lian Hattingh, Christian Snyman en Teagan van den Berg.
Tweede ry: Arlo Dixon, Jana Zaaiman, Gerhard Hattingh, Dané Blignaut, Annemieka Reinecke, Jason Pentz, Christelle van den Heever en Andrew Brink.
Derde ry: Imke van der Merwe, Paul Mouton, Anita van den Heever, Ferdinand Coleman, Ulrich Schmidt, Eddie Prins en Juané Oosthuizen.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'