OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-rolbalklub het die afgelope naweek hul mans- en dames parekampioenskap aangebied.
In die manseindstryd het Jan van Niekerk en Willem Rooi vir Alwyn Koegelenberg en Alewyn Hanekom gewen.
Hannette Bekker en Susan Maree en Lorraine van Vollenstee en Charlotte Fernhout in die dameseindstyd uitgeskakel.
Manskampioene: Jan van Niekerk en Willem Rooi.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'