Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Plaaslike motorsporttalent het die afgelope naweek uitstekend gevaar tydens die SWD-toekenningsgeleentheid wat deur die George-motorklub aangebied is.
Verskeie Oudtshoorn-renjaers is vir hul prestasies gedurende die seisoen vereer en het SWD-toekennings ontvang.
Uitslae van Oudtshoorn-renjaers
Go-Karts
- HJ Botha: 1ste plek160/200-afdeling
- Stian Steyn: 1ste plek - 425 Supermods, 3de plek - 390 Mods
- Juan Steyn: 2de plek - 390 Standard, 3de plek - Open Class
- Berto Nel: 1ste plek - 390 Mods
- Jean Bekker: 1ste plek - Open Class, 2de plek - Supermods
Hendrickus Botha met sy seun, HJ. Foto verskaf
Stockcars
RWD legends
1. Morné Pelser
2. Gerrit du Plessis
3. Kristie Pelser
Ninja Rod
1. Pieter la Grange
1600 Saloons
1. Christo Beneke (SA3)
2. Archie van der Merwe
1660's
1. Henties de Villiers
3. Arno van Wyk
Hotrods
1. JP du Plessis
3. Francois van Hoogen
Heavy metals
1. André Keller
V8’s
3. Lucius Fourie
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’