OUDTSHOORN NUUS - PSP se rolbalspan is die nuwe voorloper van die sakekamerrolballiga wat elke Woensdag by die Oudtshoorn-rolklub plaasvind.
Altesaam 24 spanne ding mee in die liga met die eindstryd wat op 18 Noveber gespeel word. Die wenners sal dan met prysgeld van R1 000 wegstap.
Die toptien rolbalspanne tot dusver is:
- PSP
- Helende Woord
- HCSC
- Blacklist Security
- Laerskool Wesbank
- Looiery 1
- Gim Ondersteunersklub
- Johnson's Bricks
- Riempie Village
- Nissan & Renault
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'