OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-motorklub bied Saterdag 26 Mei die Winter Challenge-ovaalbaanrenne op Oudtshoorn aan.
Die hekke open reeds om 12:00, met die renne wat om 16:00 begin.
Toegangsgelde beloop R60 vir volwassenes en R20 vir kinders.
Vir meer inligting kan Dirk van der Westhuizen by 072 854 8830 geskakel word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'