OUDTSHOORN NUUS - Alwyn Koegelenberg se rolbalspan het uitstekend gevaar met die geborgde toernooi in Hartenbos.
Die span het tweede geëindig uit 24 spanne.
Die span bestaan uit Alewyn Hanekom, Christa Hanekom, Zinobia Koegelenberg en Alwyn Koegelenberg.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'