Carmen Buchacher (van Oostenryk) was die tweede vrou en Fienie Barnard, van Oudtshoorn in die derde plek.
Tydens die prysuitdeling het David Bellairs, direkteur van die Argus-fietstoer gesê dat die Pennypinchers GOK-wedren vir hom die bes-georganiseerde kwalifiserende wedren vir die Argus is. Hy het gesê dat hierdie ook die enigste een van die aantal kwalifiserende ritte is waaraan hy persoonlik kom deelneem. "Dit is ongelooflik om te sien dat daar beamptes by elke klein ingang en kruising op die roete staan om te verseker dat die fietsryers veilig is. Oudtshoorn is beslis my gunsteling wedren en die organiseerders kan trots wees op die standard van hierdie wedren."
Uitslae:
- 30 km - o.12 seuns: 1) Kerrighan Aries - 50:12; 2), Hano du Plessis - 50:17; o.14 Meisies: Elana Jacobs 50:17;
- 57km - o.14 seuns: 1) Riaan Fortuin 1:57:28, 2) Graeme Jafta 2:10:17, 3) Anrich Stander 2:18:56; o.16 Meisies: 1) Jessica Gerber 2:01:41, 2) Amy Williams (tyd nie beskikbaar); o.16 seuns: 1) Bradley Hufke, 2) Stevens vd Walt;
- Junior seuns: 1) Daniël Hodgson, 2) Chris Jooste, 3) Rico Bence, 4) Corné Bence, 5) Mashcel Hendriks;
- Junior dames: 1) Mikayla Olivier,
- Veterane mans 30-39: 1) Francois Geldehuys, 2) Quinton Myburgh, 3) Peter Lambert, 4) Vic-kus Boshoff; 40-49: 1) Andries Duminy; 2) Willem Serfontein; 3) Martin Vos; 50+: 1) Klaus Wiemann, 2) Mike Lombard, 3) Bob Clayton;
- Veterane dames 30-39: 1) Anriëtte Schoeman, 2) Fienie Barnard; 40+: 1) Shirley Schmidt, 2) Elise Swanepoel, 3) Sonica Lareman;
- Elite dames: 1) Carmen Buchacher, 2) Danika Gerber, 3) Melissa Buitendag;
- Elite mans: 1) Theuns van der Bank, 2) Conrad Viljoen, 3) Shaun Ward; o.23: 1) Marthinus Prinsloo, 2) Henno Cronje, 3) Jason Meaton