Gallery Video
KLEIN KAROO NUUS EN VIDEO - Die Group Editors, George Herald en Oudtshoorn Courant personeel het behoorlik gees gevang tydens die Meiringspoort Marathon wat vandag, Saterdag, 12 Oktober plaasgevind het.
Die personeel het die waterpunt beman.
Oudtshoorn Courant en Group Editors was weer hierdie jaar die hoof media-borg tydens die gewilde marathon en het gesorg vir water, coke, lekkergoed en lemoene vir lafenis vir deelnemers.
FOTOGALLERY: Oudtshoorn Courant en kollegas vang gees by Meiringspoort Marathon
VIDEO: By die waterpunt
Foto's: Louise Mouton
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’