OUDTSHOORN NUUS - Fanie Olivier was Saterdag eerste oor die wenstreep in die 288ste Oudtshoorn-parkrun by Surval-olyflandgoed-Boutique Olive Estate.
Abraham Patrick wat vir die eerste keer deelgeneem het was tweede en Petrus le Roux, ook 'n eerste deelnemer was derde.
Caroline Erasmus was die vrouewenner terwyl Liz Boshoff die mylpaal van 'n 100-parkruns bereik het.
Die tye van die voorste tien deelnemers is soos volg:
- Fanie Olivier (27:57)
- Abraham Patrick (29:16)
- Petrus le Roux (31:17)
- Yaron Venter (31:18)
- Conrad Jullies (31:19)
- Henry Carstens (31:20)
- Caroline Erasmus (32:44)
- Tarren Jullies (32:45)
- Annemarie le Roux (32:46)
- Retha Botha (33:42).
Liz Boshoff
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'