Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Munisipale werkers is vandag, 18 Oktober, druk besig om die NA Smit-swembad gereed te kry vir vanmiddag se Eden Tweekampbyeenkoms (SWD).
Die eerste been van die byeenkoms begin om 17:00 vanmiddag by die De Jagers-sportkompleks, waarna die atlete in die omgewing van 18:00 sal beweeg na die NA Smit-swembad vir die tweede been.
VIDEO - Eden Tweekampbyeenkoms (SWD) (Video: Sonia Wahl, Oudtshoorn Courant).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'