OUDTSHOORN NUUS - Hoërskool Môrester het die afgelope naweek, 4 en 5 Mei die jaarlikse Oaks-sewestoernooi in Swellendam gewen. Hul o.19-eerstespan het Hoërskool De Doorns met 24-17 in die eindstryd gewen.
Môrester se o.16-span het 'n vierde plek behaal.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'