OUDTSHOORN NUUS - 'n Groot aantal deelnemers het Saterdag 17 Mei in De Rust aan die Meiringspoort Challenge deelgeneem.
Dit het afdelings vir bergfiets, e-fietse en 'n veldwedloop ingesluit.Die dag is goed ondersteun.
Deelnemers het die skoonheid van die natuur en die uitdaging van die onderskeie afdelings geniet.
Die dag is afgesluit met 'n aandvertoning deur Adam Tas.
Uitslae:
MTB-61.5 km ope
1. Damon Terblanche - 2:19:38
2. Ben Melt Swanepoel - 2:25:25
3. Deon Barnard - 2:28:53
4. Pierre Terblanche - 2:28:53 5. Enzoe Ayford - 2:34:44
MTB-61.5 km vroue
1. Jackie Davidoff - 2:57:01
2. Franci Joubert - 2:57:01
3. Ester Lotter - 3:05:23
4. Jenny Reynolds - 3:06:24
5. Christie Smit - 3:09:54
MTB-41.5 km ope
1. Ronaldino Williams - 1:35:11
2. Marwayne Kriga - 1:35:11
3. Matthew Oliver - 1:37:20
4. Jordan Biljohn - 1:37:20
5. Harry du Plooy - 1:37:54
MTB-41.5 km vroue
1. Jeanni de Villiers - 1:50:33
2. Linke Oosthuizen - 1:50:34
3. Amone Busher - 1:51:41
4. Hanja Badenhorst - 1:57:49
5. Philna Jacobs - 2:01:51
MTB-26 km ope
1. Lucas Siphosihle - 59.32
2. Jandre van Lill - 59:32
3. Anda Nqumse - 1:00:20
4. Juandre Davids - 1:07:10
5. Cameron Mcewan - 1:07:35
MTB-26 km vroue
1. Michelle Malan - 1:08:35
2. Megan Arlow - 1:16:08
3. Ana Janse van Vuuren - 1:17:59
4. Sonia van Rooyen - 1:19:33
5. Jill Jodrey - 1:20:45
E-bikes-61.5 km ope
1. Serfie Serfontein - 2:00:11
2. Maggie van Rooyen - 2:02:12
3. Anton Biehler - 2:12:31
4. Nico Basson - 2:14:50
5. Simon Guassardo - 2:20:47
Veldwedloopuitslae TR-9.5 km ope
1. Selwyn Matthews - 40:27
2. Werner Julies - 42:30
3. Rain Swarts - 42:30
4. William Van Tonder - 42:48
5. Alexander van der Westhuizen - 46:22
TR-19.5 km ope
1. Francois Maquassa - 1:26:30
2. Bruce Maboza - 1:32:39
3. Gerrit van Zyl - 1:49:39
4. Luke Clotz - 1:50:25
5. Jan Willem Ras - 1:52:53
Klik op die skakel vir die volledige uitslae: https://shorturl.at/kxeVa
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’