OUDTSHOORN NUUS - Interessante feite oor die wedloop wat môre plaas vind:
- Daar is vanjaar 3 376 deelnemers aan die Optimum Meiringspoort
- Daar is 2 025 vroue en 1 351 mans wat deelnaam
Oudste deelnemer man en vrou
Op 12.5km
- John Hilliar-Zuyl (81jr)
- Retha Vermaak (83jr)
Op 21km
- Thomas Meintjes (81jr)
- Elsabe Kotze (76jr)
Jongste deelnemers man en vrou
Op 12.5km
- Mia Strydom (15jr)
- James Graham (15jr)
Op 21km
- Micheala Mitchley (16jr)
- James Chipunza gebore (16jr)
Wie verjaar op die Marathon-dag?
- Magriet van Broekhuizen
- Juanita Jones
- Elani Pieterse
- Tisha Haricombe
- Karen Ervens
- Eugene Delport
- Yolandre De Beer
- Annika Venter
- Jandra Zandberg
- Maderie de Swardt
- Es-Mari van der Merwe
- Lana Kirsten
Rekords
Die laaste rekords vir mans en vroue op die 12,5km was in 2019 opgestel deur Francois Maquassa (38:49) en Stephany Pedro 49:20
Lloyd Bosman het in die mans-kategorie in 2022 die 21,1km in 1:01:36 kafgedraf, en Leilani Scheffer het in 2023 in die vroue-kategorie die eindstreep na 'n vinnige 1:18:23 oorgesteek.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’