OUDTSHOORN NUUS - Die Laerskool Wesbank Leopard Crawl MTB en Trail Run het op Saterdag 15 Februarie vir groot opwinding in Oudtshoorn gesorg.
Die eendaggeleentheid, wat jaarliks aangebied word, verwelkom die hele gesin en akkommodeer deelnemers van alle fiksheidsvlakke.
Die MTB-byeenkomste vorm deel van die Eden XCM-reeks, wat ruiters die geleentheid bied om vroeg in die jaar waardevolle punte op te bou.
Uitslae
72 km-bergfiets
Mans
1. Willem Serfontein - 2:24:14
2. Bert Verlinde - 2:31:45
3. Braam Wannenburg - 2.31.48
Dames
1. Yolandi de Villiers - 2:38:53
2. Jackie Davidoff - 2:56:20
3. Elzaan van Blerk - 3:03:20
45 km-bergfiets
Mans
1. Joze Baartman - 1:51:24
2. Tiaan Janse van Rensburg - 1:51:25
3. Ronaldino Williams - 1:51:26
Dames
1. Sonisca Maree - 2:13:31
2. Maryke Janse van Rensburg - 2:15:19
3. Corika Hunlin - 2:17:06
18 km-bergfiets
Mans
1. Daclon Aries - time NA
2. Jacques Kapp - 0:59:57
3. Keeran Arries - 0:54:00
Dames
1. Bea Strydom - 0:51:43
2. Christolene Ceaser - 0:59:19
3. Bernice Truter - 1:02:02
12,5 km -Trailrun
Mans
1.Tyron Andries - 0:47:42
2. Pierre Alexander - 0:48:42
3. William van Tonder - 0:48:47
Dames
1. Ané Bester - 1:00:45
2. Chanelle Bester - 1:03:12
3. Amanda Joubert - 1:03:15
5 km - pretstap
Mans
1. Tyron Andries - 0:47:42
2. Pierre Alexander - 0:48:42
3. William van Tonder - 0:48:47
Dames
1. Ane Bester - 1:00:45
2. Chanelle Bester - 1:03:12
3. Amanda Joubert - 1:03:15
- Besoek www.leopardcrawl.co.za vir die volledige uitslae van die Leopard Crawl.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’