OUDTSHOORN NUUS - Ses gimnaste van Laerskool Wesbank is gekies om die Wes-Kaapse provinsiale span by die 2017 nasionale gimnastiekkampioenskappe in Pretoria van 2 tot 8 Oktober te verteenwoordig.
Hulle is voor, van links: Adele Terblanche, Callan du Plessis en Liam Hooper.
Agter: Ady Kitching, Adele Joubert en Thanita Fourie.
Die uitdunne is op 19 en 20 Augustus en 24 tot 26 Augustus in Kaapstad gehou.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'