Die klub se hoof-afrigter, Lo-Anne Oosthuizen, wat nog self deelneem, het 'n bronsmedalje verower in die kumite afdeling vir senior vroue, terwyl Charné Byleveld ook in haar afdeling brons verwerf het.
Charné het daarmee gekwalifiseer om in Julie in Griekeland aan die WKF Youth Cup te gaan deelneem.
Voor: Luciano Constable. Middel van links: Tammie Prins, Johanné Botha, Charné Byleveld, Lo-Anne Oosthuizen (klub afrigter), Terence Crook en Thysie Fourie. Agter van links: Nicole Swiggelaar, Suné Crook, Roedolf Serfontein, Charlotte Wagener en Xavier Prins. Foto: Garnett Wicomb
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn | Klein-Karoo nuus'