OUDTSHOORN NUUS - Tarryn Jullies het verlede week tydens die 14de Oudtshoorn-parkrun eerste met 'n tyd van 23:53 geeindig.
Albertus Kennedy en Francois le Roux het onderskeidelik die tweede en derde vinnigste tye behaal.
Saterdag se top-10 beste tye is as volg:
Tarryn Jullies - 23:53
Albertus Kennedy - 26:30
Francois le Roux - 26:30
Johann Coetzer - 27:04
Reghardt Wolmarans - 27:10
Laeticia Wolmarans - 27:11
Conrad Jullies - 27:21
Bart Saaiman - 28:03
Henry Carstens - 28:34
Wouter Julie - 29:10
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'