Vyftig spanne het in die verskeie afdelings deelgeneem. Soos gewoonlik het 'n groot groep ondersteuners saam met die atlete voor die Spur saamgedrom en hulle entoesiasme het grootliks bygedra tot die aand se lekker gees.

By die eerste draaipunt na die wegspring was almal nog vars en op mekaar se hakke. Later het die bondels egter uitgedun.

The Warriors wat die eerste stapspan was het gewys dat sommige mense baie vinniger stap as wat ander kan draf.
ARTIKEL: JACQUES SWART, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
Sien meer foto's hier.