Gallery
OUDTSHOORN SPORT NUUS - Die Highgate Interprovinsiale tweekamp-byeenkoms het Saterdag by die De Jager-sportkompleks plaasgevind.
Ongeveer 1 000 toeskouers het die byeenkoms bygewoon.
Altesaam 616 atlete van die WP, Eden, OP, Vrystaat, Grens en Griekwas het vanjaar ingeskryf.
Fotogalery: Highgate interprovinsiale tweekamp
Provinsies gebruik hierdie byeenkoms om voor te berei vir die SA kampioenskappe wat op 20 en 21 Maart op Oudtshoorn plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'