OUDTSHOORN GIMNASTIEKNUUS - Gimnaste van die akademie vir tuimel en trampolien op Oudtshoorn het onlangs medaljes ingepalm by die Tuinroete-gimnastiekuitnodigingtoernooi wat in Mosselbaai gehou was.
Voor is Lume de Koker (goud).
Middel, van links: Kaylee Janse van Rensburg (goud) , Layla Mac Gear (silwer), Michayla Pillay (goud) en Zoe Sneygans (goud en brons).
Agter :Tamzin de Lange (twee goues), Adel Joubert (twee silwer), Adele Tereblanche (goud) en Ane Fourie (goud en silwer).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'