OUDTSHOORN NUUS - Die jaarlike interskole tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt van Mosselbaai is reeds volstoom aan die gang.
In gister, 16 Augustus se wedstryde, was die eerste seunshokkiespan van Gimmies die enigste span wat teen punt gewen het, en het 'n wegholoorwinning van 3 - 1 behaal.
Die res van die wedstryde word vandag, 17 Augustus in Mosselbaai gespeel.
Die uitslae soos dit tans aan Oudtshoorn Courant bekend is, is as volg:
Golf:
- Gim: 79
- Punt: 131
Skaak:
- Gim: 5
- Punt: 8
Hokkie:
- Dogters o.16A: 1 - 4
- Seuns o.16A: 0 - 5
- Eerste dogtershokkiespan: 1 - 3
Om die wedstryde te volg klik op die skakel:
Vir die volledige program klik op die skakel:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’