- Nuweling van die jaar: Attie Botha.
- Junior sportspan van die jaar: Bridgton Se-nior Sekondêr se o.14-fietsryspan.
- Senior sportspan van die jaar: Corné Bence (junior), Rico Bence en Marshall Bence.
- Beste vordering - vroue: Kirsten Roelofse.
- Beste vordering - mans: Daniel Watney.
- Junior sportvrou: Clarissa Schultz.
- Senior sportvrou: Jessica Gerber.
- Junior sportman: Louis Visser (junior).
- Senior sportman: Mike Lombard.
- Gestremde sportvrou: Vicky Scheepers.
- Gestremde sportman: Phillo Verlaat.
- Beste akademie ryer: Louis Visser.
- Presidents-toekenning: Louis Visser (junior).
- Beste prestasie: Rico Bence.