Gallery
OUDTSHOORN FIETSRYNUUS - Die Eden fietsry assosiasie het Saterdagaand by Brian's Grill restaurant verskeie fietsryers vir hul prestasies gedurende die jaar vereer.
Fietsryers en administrateurs is in die volgende kategorieë vereer:
Junior Sportvrou van die Jaar
• Charlize Murphy
Beste vertoning en Junior fietsryer van die Jaar
• Charlissa Schultz
Skole fietsryer van die Jaar
• Kerrighan Arries
Ontwikkelingsryer van die Jaar
• Beyaunte Goliath
Junior Span van die Jaar
• Charlize Murphy
• Benino Hans
• Kerrighan Arries
• Breyton Hendriks
Essie Esterhuizen ontvang die ontvang die Eden presidentiële toekenning van Cornè Bence (president van Wes-Kaap-fietsry) vir uitstekende diens.
Gestremde fietsryer van die Jaar
• Phillo Verlaat
Nuweling van die Jaar
• Immanuel Bekker
Beste senior fietsryer vertoning
• Fred van Zyl
Wes-Kaapse presidentiële toekenning
• Lee Arries
Fietsryklub van die Jaar
• Bridgton-fietsryklub.
Senior Sportvrou van die Jaar
• Robyn de Groot
Senior Sportman van die Jaar
• Louis Visser
Veteraan Sportman van die Jaar
• Dr. Jaques van Staden
Eden presidentiële toekenning
• Essie Estherhuizen
Wes-Kaapse presidentiële toekenning
• Barry Austin
Presteerders toekennings
• Errol Pretorius en Fred van Zyl
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'