Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die individuele tydtoetse is tans aan die gang by Highgate-volstruisplaas en duur môre (Vrydag) voort.
Gister (8 Februarie) het die kriterium en ontwikkelingswedrenne by Aurial Kollege en Bonteboklaan weggespring.
Saterdag en Sondag (11 en 12 Februarie) is dit tyd vir die padfietswedrenne wat ook by Highgate-volstruisplaas sal plaasvind.
Vorige artikel: Highgate-tweekampbyeenkoms lok talle atlete na Oudtshoorn
VIDEO - Highgate-tweekampbyeenkoms skop af (Video: Wyndham Ewerts).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Karoo nuus'