SPORTNUUS - Bridgton Senior Sekondêr se junior basketbalspan wat uit spelers van Bridgton-basketbalklub bestaan, het verlede Saterdag hul teenstanders van George, die Stallions, met 34 -23 geklop.
Die span word deur Ebenezer Titus afgerig.
Bridgton-basketbalklub se seniorspan het met 25 - 38 in die stop gebyt.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'