Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Na die tweede week van die Oudtshoorn besigheidsliga-rolbal, loop Supa Quick voor, gevolg deur Laerskool van Reede 3.
32 spanne neem aan die kompetisie deel.
Die puntestand is:
(Span, punte)
- Supa Quick: 8
- Laerskool van Reede 3: 8
- Oudtshoorn-munisipaliteit: 8
- Helende Woord: 8
- Saayman en Kie: 8
- KKI Looiery: 8
- Laerskool van Reede 1: 6
- Klain Karoo Agri: 6
- Outeniqua Office Machines: 6
- Pam Golding: 6
- Eljada Kairos: 4
- HCSC 2: 4
- HCSC 1: 4
- Abattoir: 4
- Johnson’s Bricks: 4
- Black Security: 4
- Paradise Shufflers: 4
- CP Nel Isuzu: 4
- Laerskool Wesbank 2: 4
- Laerskool Wesbank 1: 4
- Van den Berg Vervoer: 4
- Slabber en Slabbert: 4
- PNA 1: 2
- Laerskool van Reede 2: 2
- PSP: 2
- KK Konstruksie: 2
- Alpha Pham: 0
- Wieldokter: 0
- Hyundai: 0
- Oudtshoorn Courant: 0
- PNA 2: 0
- Buffelsdrift: 0
ARTIKEL & FOTO: CHRISTO VERMAAK, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'