OUDTSHOORN NUUS - Drie gimnaste van Hoërskool Oudtshoorn het Saterdag 12 Mei aan die Matt-gimnastiekkompetisie deelgeneem en saam ses medaljes gewen.
Hulle is van links: Runicke Munro (o.14 - goud en brons), Emma Jordaan (o.16 - twee silwer), en Tamzin de lange (o.16 - goud en brons).
By hulle staan Martina de Koker, hul afrigter by die Oudtshoorn Akademie vir Springmatgimnaste (OATT).
Drie gimnaste van Hoërskool Oudtshoorn het aan die Matt-gimnastiekkompetisie deelgeneem en saam ses medaljes gewen.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'