Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die 36ONE MTB Challenge, wat ook een van Suid-Afrika se grootste bergfietswedrenne is, het vanmiddag, Vrydag 13 Mei om 15:00 vanaf Kleinplaas-vakansieoord weggespring.
Vanjaar is die 11de bestaansjaar van diè gewilde wedloop.
Die uitdagende sirkelroete wat 360° om Oudtshoorn beslaan, 361km.
Deelnemers het 'n maksimum van 36,1 ure om dié wedren te voltooi.
VIDEO: 360NE MTB Challenge
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'