Video
OUDTSHOORN SPORTNUUS EN VIDEO - Die 36ONE MTB Challenge het in nat toestande vanmiddag, Vrydag 12 Mei om 15:00 vanaf Kleinplaas-vakansieoord weggespring.
Vanjaar is die 12de bestaansjaar van diè gewilde bergfietsren.
Deelnemers het 'n maksimum van 36,1 ure om dié wedren te voltooi.
VIDEO - 36ONE MTB Challenge
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’