OUDTSHOORN NUUS -Die interprovinsiale rolbaltoernooi het die afgelope naweek by die Oudtshoorn-rolbalklub plaasgevind.
Volgens die klubpresident, Rudi Venter, het 36 spanne van Kaapstad, Hanover, Port Elizabeth, asook die Eden-distrik aan die Oudtshoorn-trips deelgeneem.
Uitslae:
1. Billy Radloff 69 punte met plus 66.
2. Hennie van Greunen 62 punte met plus 51
3. Andries van Rensburg 62 punte met plus 36
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’