OUDTSHOORN NUUS - Francois Le Roux het verlede Saterdag sy 100ste parkrun in 'n tyd van 25 minute en 19 sekondes voltooi.
Tarren Jullies was in die tweede plek gevolg deur Rudolph Clench wat derde geëindig het.
Saterdag se top-10-drawwers en hul tye:
Francois Le Roux ( 25:19)
Tarren Jullies (25:34)
Rudolph Clench (26:58)
Henry Carstens (27:17)
Bart Saaiman (28:58)
Conrad Julies (29:08)
Annemarie le Roux (29:48)
Abraham Hendricks (31:00)
Jakobus Weyers (32:35)
Hildegard Bruwer (34:14)
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'