OUDTSHOORN GOLFNUUS - Clement Rex het Saterdag die houespel by die Oudtshoorn-gholfklub met 'n skitterende telling van 61 gewen.
Rex het ook die boerpot ingepalm en is ook as kampioen in die B-afdeling gekroon.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'