OUDTSHOORN NUUS - Fanie Fourie (twee van links) en Jaques Terblance was vandeesmaand se wenners van die maandelikse sake-kamergholfdag wat by die Oudtshoorn-gholfklub gehou is.
Links is Jurie Neethling (klubkaptein) en heel regs is Lourens Swanepoel (Coetzee en Van Der Bergh prokureurs).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'