OUDTSHOORN NUUS - Union Lategansvlei-sokkerspan het onlangs 'n vriendskaplike sokkerwedstryd teen leerders van 'n Duitse skool van Kaapstad op Lategansvlei se sportstadion gespeel.
Die gashere het die wedstryd 3-0 gewen.
Die organisiseerder, Darion Urbanski, het die dag as 'n heerlike samesyn tussen die leerders en inwoners beskryf.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'