Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Leeds United-sokkerspan het Maandag 18 April, vir Moonlight in die finale van die Paasnaweek OLFA-sokkertoernooi met 3 doele teenoor 2 in die Dysselsdorp-sportstadion geklop.
Beide spanne is van Dysselsdorp met die rustydtelling wat 2-1 in Moonlight se guns was.
Diè toernooi word volgens die organiseerders opgedra aan die ontslape sportgees, Levesto le Roux, wat vir baie jare die toernooi help organiseer het.
Lees die volledige storie in hierdie week se uitgawe van die Oudtshoorn courant.
VIDEO - Leeds Utd klop Moonlight in OLFA-sokkertoernooi
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'