OUDTSHOORN NUUS - Die gewilde Top-10-vlakkie kriekettoernooi vind weer van Saterdag 8 Desember tot Sondag 14 Desember op oop velde in die Bridgton Kliniek-omgewing plaas.
Tien spanne vanuit Neppon, Toekomsrus, Bridgton, Die Lane en Bongolethu, sal kragte meet in die toernooi.
Drie tot vier wedstryde sal daagliks gespeel word oor twee rondes.
Die eerste ronde vind van 8 tot 12 Desember plaas, met die tweede ronde van 3 tot 14 Januarie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'