OUDTSHOORN NUUS - Tornado's het gistermiddag Pro Stars in 'n spannende eindstryd in Leeuweg in die laaste boulbeurt geklop om die nuwe Oudtshoorn Big Bash T20-kampioene te word. Die liefdadigheidsorganisiasie, Sport Buddy het die toernooi aangebied.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’